Uitgebreide Jaarprogram 2019

Voorlopig soos op 27 Nov 2018

Datum

Dag

Besonderhede

Kategorie

Verantwoordelik

Kommentaar

Januarie

 

 

 

 

 

01

Di

Nuwejaarsdag - Openbare vakansiedag

Vakansiedag

 

 

07

Ma

Transvaal Gebiedskantoor en Voriemôl open

Admin

 

 

07

Ma

Kommandodagbestuurvergadering

KDB

 

 

09

Wo

Hoofkantoor open

Admin

 

 

09

Wo

Skole open - Alle skole

Skool

 

 

11-13

Vr-So

Voriesaamtrek (Alle volwassenes) - Hartbeesfontein Voortrekkerplaas

Offisiere

 

 

11-13

Vr-So

GGN: Wapadrand Volksdanse

GGA/GGN

 

PD: Volksdanse (6,7)
Verkenners: Volksdanse

16

Wo

Inligtingsaand 18:00 - 19:00 (om te bevestig met L/S Monumentpark)

Kommando

KDB

 

16

Wo

Kommandobestuurvergadering 19:00 - 21:00 (volg na Inligtingsaand)

KB

 

 

20

So

Klapperkop Verjaarsdag - 50jaar

Kommando

KDB

Geen spesifieke aktiwiteit

20

So

Klapperkop Opening

Kommando

Graad 7 + 12

 

Februarie

 

 

 

 

 

02

Sa

Medemenskamp opleiding

Offisiere

MM komitee
Offisiere Gr 4,5,7-11

Opleiding vir offisiere wat Medemenskamp bywoon

02

Sa

Induksie opleiding binne kommando

Offisiere

Volwasse Sake

Geleentheid vir nuwe offisiere om intreekursus te ondergaan asook die werking binne die kommando (bestaande offisiere ook welkom)

09

Sa

Volwasse Opleiding:Voorslag voorbereiding vir Graad 4, 5, 6 en 7 offisiere.

Offisiere

 

 

15-17

Vr-Sa

GGN Klapperkop Medemenskamp

Offisiere

MM komitee
Offisiere Gr 4,5,7-11

PD: Medemens (Gr 7)

22-24

Vr-So

GGA/GGN Kruinsig Voortrekkers

GGA/GGN

 

PD: Tuinier (1), Ou Kaap (2), Die Kok (3), Noodhulp (4), Boeresport (5), Snr Paraatheid (6), Afrikanerkind (7)
Verkenners: Selfverdediging, Elektronika

22-24

Vr-So

GGA/GGN Sytze Wierda Voortrekkers

GGA/GGN

 

PD: Padveiligheid (1), Selfsorg (1), Veldkook (2), Knope (2), Volkspele (3), Noodhulp (4), Boeresport (5), Afrikaner Tradisies (6,), Paraatheid (6), Godsdiens (7)
Verkenners: Leierskapvaardighede, Selfverdediging, Nasionale Gedenkwaardighede, Godsdiens vandag

Maart

 

 

 

 

 

02

Sa

Shavathon (moontlik weer by Monumentpark Spar Sentrum)

Kommando

Bemarking

 

01-02 (skuif)

Vr-Sa

Klein Klappies Kamp

PDs

Graad 3 + 6
Offisiere Gr R - 3, 6

Oorslaapkamp vir Graad 1, 2 en 3
Daguitstappie vir Graad R (Saterdag)

01-02

Vr-Sa

GGA Suiderkruis

GGA/GGN

 

PD: Tuinier (1), Dierewaarneming (2), Handwerk (3), Groepspele (4), Brandweer (5), Gedenkwaardighede (6), Persoonlike versorging (6), Snr Paraatheid (7)
Verkenners: Boogskiet, Afrikaner Tradisies, Vuurwapens, Manne/vroue uit die Bybel, Fietsry, Fotografie, Selfverdediging

15

Wo

Skole sluit

Skool

 

 

16-21

Sa-Do

Sentraal Waterwerkkamp (SPDW) (PD gebiedskamp)

Gebiedskampe

 

 

20-24

Wo-So

Jakaranda (PD gebiedskamp)

Gebiedskampe

 

 

20-24

Wo-So

Noordelike PD kamp - NPD (PD gebiedskamp)

Gebiedskampe

 

 

21

Do

Menseregtedag (Openbare vakansiedag)

Vakansiedag

 

 

23-31

Sa-So

Lunsklip (Verkennergebiedskamp)

Gebiedskampe

 

 

23-30

Sa-Sa

Rhus Keeti Avontuurkamp (Verkennergebiedskamp)

Gebiedskampe

 

 

23-30

Sa-Sa

Thaba kamp (Verkennergebiedskamp)

Gebiedskampe

 

 

27-31

Wo-So

Hoëveld (PD gebiedskamp)

Gebiedskampe

 

 

April

 

 

 

 

 

02

Di

Skole open - Alle skole

Skool

 

 

02

Di

Kommandodagbestuurvergadering

KDB

 

 

05

Vr

Kommando aktiwiteit

Kommando

Graad 5 + 8

 

09

Di

Kommandobestuurvergadering

KB

 

 

15

Ma

PV teoretiese eksamen

Gr 12

Gr 12

 

18-22

Do-Ma

GGN Struwig

GGA/GGN

 

PD: Ekosorg (5,6), Erfgrond (7)
Verkenners: Voëlidentifisering, Ekologie

19

Vr

Goeie Vrydag - Openbare Vakansiedag

Vakansiedag

 

 

22

Ma

Gesinsdag - Openbare Vakansiedag

Vakansiedag

 

 

26-28

Vr-So

GGN Garsvallei Sangkamp

GGA/GGN

 

PD: Lekker Sing/Spele (1, 2), Volkspele (3), Sang (4), Boeresport (5), Musiek en Sang (6, 7)
Verkenners: Sang, Volksdanse, Tradisionele Spele

27

Vr

Openbare vakansiedag - Vryheidsdag

Vakansiedag

 

 

Mei

 

 

 

 

 

01

Di

Openbare vakansiedag - Werkersdag

Vakansiedag

 

 

01

Di

Gebiedsverkenner kenteken & Portefeuljedag

GGA/GGN

Verkenners

 

03-05

Vr-So

Kommandokamp

Kommando

KDB + Gr 10

 

04

Sa

GGA Genl. Hertzog

GGA/GGN

 

PD: Junior Kok (1), Dierewaarneming (2), Spoorkennis (3), Gestremdhede (4), ABO (4), Delwerye (5), Godsdiens (5), Kampkook (6)

10-12

Vr-So

GGN Kranskop Limpopo

GGA/GGN

 

PD: Junior Kok (1), Waterveiligheid (2), Fietsry (3), Groot Trek (4), Boeresport (5), Kampkook (6), Erfgrond (7)
Verkenners: Boogskiet, Bonsai

10-12

Vr-So

GGA/GGN Queenswood

GGA/GGN

 

PD: DiasTuinier (1), Tuinier (1), Ou Kaap (2), Immegrante/Junior Kok (3), ABO (4), Kampkook (6), Sterrekunde (6)

10-12

Vr-So

GGA/GGN Rietvallei

GGA/GGN

 

PD: Ek Weet (1), Noodhulp (2), Jnr Paraatheid (3), Groot Trek (4), Spanseremonies (5), Persoonlike versorging (6), Voorslag inskerping (7)

17-18

Vr-Sa

GGA Noordpos

GGA/GGN

 

PD: Selfsorg (1), Dierewaarneming (2), Plantwaarneming (3), Noodhulp (4), Spanseremonies (5), Paraatheid (6), Seremonies (7)
Verkenners: Boogskiet, Seremonies

17-19

Vr-So

GGA/GGN Tant Tibbie Visser

GGA/GGN

 

PD: Ruimtewaarneming (4), Spoorsny (6)

17-18
24-25 (bevestig te word)

Vr-So

GGA/GGN Goudrand

GGA/GGN

 

PD: Tuinier (1), Kuiertyd (2), Fietsry (3), Ruimtewaarneming (4), Omgewingskennis (4), Handvaardigheid (5), Onthaal (5), Sterrekunde (6), Paraatheid (6), Godsdiens (7)
Verkenners: Manne en vroue van die Bybel

18

Sa

Swartvlei PD Gebiedskamp: Inligtingsvergadering

Offisiere

 

 

30

Do

Hemelvaart en Inlywing (aand aktiwiteit)

Kommando

Graad 4 + 9

 

Junie

 

 

 

 

 

03

Ma

PV kampinskrywings sluit

Gr 12

Gr 12

 

14

Vr

Skole sluit - Alle skole in Suid Afrika

Skool

 

 

15-19

Sa-Wo

Kaapland: PV-Afrondingskamp

Gr 12

Gr 12

 

16

So

Openbare Vakansiedag - Jeugdag

Vakansiedag

 

 

17

Ma

Openbare Vakansiedag

Vakansiedag

 

 

14-23

Vr-So

Seejol  (Verkennergebiedskamp)

Gebiedskampe

 

 

15-20

Sa-Do

Oostelike PDkamp (PD gebiedskamp)

Gebiedskampe

 

 

16-22

So-Sa

Swartvlei Seekamp (PD gebiedskamp)

Gebiedskampe

 

 

20-23

Do-So

Vrystaat: PV-Afrondingskamp

Gr 12

Gr 12

 

Julie

 

 

 

 

 

03-06

Wo-Sa

Transvaal: PV-Afrondingskamp

Gr 12

Gr 12

 

09

Di

Alle skole open in Suid Afrika

Skool

 

 

09

Di

Kommandodagbestuurvergadering

KDB

 

 

12

Vr

Veldkornetskap Aktiwiteit

Kommando

Veldkornette

Jnr PD: Gr R - 3
Snr PD: Gr 4 - 7
Vekenners: Gr 8 - 12

12-14

Vr-So

GGA/GGN Panorama

GGA/GGN

 

PD: Diass (1), Ou Kaap (2), Immigrante (3), Groot Trek (4), Delwerye (5), Gedenkwaardighede / Paraatheid (6), Afrikanerkind (7)
Verkenners: Kerkjaar / Afrikanertradisies

16

Di

Kommandobestuurvergadering

KB

 

 

26

Vr

Oord Transmagalies PD Nagmars

 

 

 

26-28

Vr-So

GGA/GGN Impala

GGA/GGN

 

PD: Kind van Jesus (1), Kuiertyd (2), Godsdiens (3), Gestremdhede (4), Godsdiens (5), Persoonlike versorging (6), Godsdiens (7)
Verkenners: Paraatheid, Kerkjaar / Waardes / Manne en Vroue van die Bybel / Godsdiens vandag

26-27

Vr-Sa

GGN Garsvallei

GGA/GGN

 

PD: Padveiligheid (1), Dierewaarneming (2), Fietsry (3), ABO (4), Handvaardighede (5), Kampkook (6), Voorslag inskerping (7)
Verkenners:  Selfverdediging, Wynkennis, Paraatheid, Manne en Vroue van die Bybel

31

Di

Sluitingsdatum: PD Voorslaginskrywings (Graad 7)

Voorslag

 

 

Augustus

 

 

 

 

 

02-04

Vr-So

GGA/GGN Belfast

GGA/GGN

 

PD: Plaaslewe (5)

09-10 (bevestig te word)

Vr-Sa

GGA/GGN Hartbeespoort Bosveld

GGA/GGN

 

PD: Dierekennis (4), Gasheer en Gasvrou (4), Plaaslewe (5), Kampkook (6)
Verkenners: Fotografie, Handvaardigheid

09

Vr

Openbare vakansiedag - Vrouedag

Vakansiedag

 

 

16-18

Vr-So

GGA/GGN Totius

GGA/GGN

 

PD: Tuinier (1), Knope (2), Handwerk (3), Dierekennis (4), Kampeerder (5), Afrikaner Tradisies (6), Afrikanerkind (7)
Verkenners: Volksdanse, Gelowe

16-18

Vr-So

GGA/GGN Wapadrand

GGA/GGN

 

PD: Junior Kok (1), Taalpret (2), Spoorkennis (3), Groot Trek (4), Boeresport (5), Seremonies (6),
Verkenners:  Voetslaner, Nutsman, Fotografie, Sterrekunde, Elektronika, Verfbal

16-18

Vr-So

GGN Goudrand (Graad 4 & 6 - Ruimtewaarneming & Sterrekunde)

GGA/GGN

 

PD: Ruimtewaarneming (4), Sterrekunde (6)

September

 

 

 

 

 

06-08

Vr-So

Transvaal Voorslagkamp te Hartbeesfontein Voortrekkerplaas (Graad 7)

Voorslag

 

 

14

Sa

GGA Rietvallei Fietskaskenades

GGA/GGN

 

PD: Fietsry (3), Fietskunde (5) en Fietsrykaskenades vir die res (geen kenteken)

23-24

Ma-Di

Kanaalroei

Gebiedsaktiwiteit

 

 

24

Di

Openbare Vakansiedag - Erfenisdag

Vakansiedag

 

 

24

Di

Irene kranslegging

Gebiedsaktiwiteit

 

 

20

Vr

Skole sluit:  Alle skole in Suid Afrika

Skool

 

 

20-24

Vr-Di

Venterskroon (PD gebiedskamp)

Gebiedskampe

 

 

21-28

Sa-Sa

Nakuphi (Verkenner gebiedskamp)

Gebiedskampe

 

 

21-28

Sa-Sa

Wilgedraai Waterwerkkamp (Verkenner gebiedskamp)

Gebiedskampe

 

 

30

Ma

Voortrekkerverjaarsdag: 88jaar 

Admin

 

 

Oktober

 

 

 

 

 

01

Di

Alle skole open in Suid Afrika

Skool

 

 

01

Di

Kommandodagbestuurvergadering

KDB

 

 

04

Vr

Fliekaand - Fondsinsameling

Kommando

KDB

 

08

Di

Kommandobestuurvergadering

KB

 

 

11-13

Vr-So

GGN: Wapadrand Volksdanse

GGA/GGN

 

 

18-19

Vr-Sa

Vlotvaart

Gebiedsaktiwiteit

 

 

19

Sa

CQ Hou Koers en Netvatkoers

Gebiedsaktiwiteit

 

 

25

Vr

PD Graadwieldag vanaf 14:00

Kommando

Graad 2 + 6

 

November

 

 

 

 

 

07

Wo

Beplanningsvergadering vir

KB

 

Tentatiewe datum.

26

Di

Afsluiting en Meriete Aand

Kommando

Graad 1 + 11

 

29-01

Vr-So

Lunsklip Verkenner Keurkamp (Verkennerkamp)

Gebiedskampe

 

 

Desember

 

 

 

 

 

04

Wo

Skole sluit : Alle skole in Suid Afrika

Skool

 

 

08-14

So-Sa

Thaba Verkenner Rigterskamp (Verkennerkamp)

Gebiedskampe

 

 

13

Vr

Hoofkantoor en Gebiedskantoor sluit

Admin

 

 

16

Ma

Geloftediens by Voortrekkermonument

Admin

 

 

16

Ma

Openbare Vakansiedag - Geloftedag

Vakansiedag

 

 

21

Sa

Voriemôl sluit

Admin

 

 

25

Wo

Openbare Vakansiedag - Kersdag

Vakansiedag

 

 

26

Do

Openbare Vakansiedag - Welwillendheidsdag

Vakansiedag